Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal sorg dat julle nie meer sal bly wees en lag nie. Die vrolike stemme van bruidegomme en bruide sal ook nie meer opklink nie. Julle besighede sal bankrot wees en julle huise stil en donker.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:10 in konteks