Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is nou al 23 jaar dat die Here vir my boodskappe gee. Vandag gee Hy my nog boodskappe vir julle. Dit het begin in die dertiende jaar dat Josia seun van Amon koning van Juda was. Ek het altyd al hierdie boodskappe aan julle oorgedra, maar julle het julle nie daaraan gesteur nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:3 in konteks