Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want dit is wat die Here sê: Ek sal sorg dat jy en jou vriende verskrik is van vrees. Jou vyand sal jou vriende voor jou oë met die swaard doodmaak. Ek gee die hele bevolking van Juda oor in die hande van die koning van Babel. Hy sal die mense in ballingskap wegvoer na Babel of met die swaard doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:4 in konteks