Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here is by my, soos ’n sterk soldaat. My vervolgers sal ondergaan! Hulle sal my nie oorwin nie. Hulle sal rooi in die gesig staan omdat hulle niks reggekry het nie. Niemand sal hulle vernederingooit vergeet nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:11 in konteks