Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek hoor hoe hulle spot:“Oral is groot gevaar!” Dan sê hulle: “As jy iets sê,gaan ons dit rapporteer!” Selfs my ou vriende hou my dop. Hulle sit en wag vir my om ’n fout te maak. Hulle sê: “Miskien kan hy verlei word, dan sal ons ons kans kry om ons op hom te wreek.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:10 in konteks