Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hulle teen mekaar stukkend stamp, selfs ouers en kinders, sê die Here. Ek sal hulle nie spaar omdat Ek vir hulle jammer is of omdat Ek hulle genadig wil wees nie. Ek sal ook nie medelye met hulle hê nie. Ek gaan hulle vernietig.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:14 in konteks