Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet jy vir hulle sê: ‘Nee, dit is wat die Here bedoel: Ek sal almal in hierdie land so verward maak dat hulle soos dronk mense sal lyk. Dit sluit die koning in wat nou op Dawid se troon regeer, en die priesters, profete en inwoners van Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:13 in konteks