Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Praat met hulle en gee vir hulle hierdie boodskap. ‘Die Here, die God van Israel sê: Al die wynkruike sal vol wyn gemaak word.’ En hulle sal antwoord: ‘Natuurlik, jy hoef ons nie eens te vertel hoe voorspoedig ons gaan wees nie!’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:12 in konteks