Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos hierdie linnegordel om ’n mens se heupe span, so wou Ek gehad het moes Juda en Israel aan My gebind wees,” sê die Here. “My wens was dat hulle my volk sou wees, my roem en my heerlikheid, ’n eer vir My. Maar hulle wou nie gehoorsaam wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:11 in konteks