Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie slegte volk sal nes hierdie linnegordel word. Hulle is niks werd nie! Hulle weier mos om na My te luister. Hulle is hardkoppig en doen net wat hulle wil. Hulle dien ander gode.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:10 in konteks