Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jou naam sal nie meer Jakob wees nie,” sê die man vir hom. “Van nou af is dit Israel, want jy het met God en mens geworstel en nie kopgegee nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 32

Kyk Genesis 32:28 in konteks