Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Ester egter na die koning gegaan het, het hy ’n brief laat skryf om Haman se bose plan teen die Jode op sy eie kop te laat neerkom. Hy en sy seuns is aan hulle eie galg opgehang.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:25 in konteks