Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haman, die seun van Hammedata die Agagiet en vyand van die Jode, het planne gemaak om die Jode uit te roei. Hy het met die Pur, dit is die lot, beslis watter dag hy verskrikking oor hulle sou bring en hulle sou uitroei.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:24 in konteks