Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode het oral in die stede waar hulle gewoon het en in al die provinsies van koning Ahasveros bymekaargekom om hulleself te verdedig teen almal wat hulle wou aanval. Niemand was teen hulle opgewasse nie, want al die volke was bang vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:2 in konteks