Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die dertiende dag van die twaalfde maand, die maand Adar, het die twee proklamasies van die koning van krag geword. Dit was die dag waarop die vyande van die Jode gereken het om hulle te oorweldig. Dit het egter net andersom gebeur, want die Jode het die mense wat hulle haat, oorweldig.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:1 in konteks