Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ester sê toe: “As dit vir die koning in orde is, laat dan die Jode in Susan toe om môre aan te gaan waarmee hulle vandag besig was. Laat ook die lyke van die tien seuns van Haman aan hulle pa se galg opgehang word.”

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:13 in konteks