Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir koningin Ester: “In die stad Susan alleen het die Jode 500 mense doodgemaak, en ook die tien seuns van Haman. Wat sou hulle in die ander provinsies van my ryk reggekry het! Is daar nog iets meer wat jy wil hê? Jy sal dit kry. Is daar iets waarna jy nog soek? Dit sal vir jou gedoen word.”

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:12 in konteks