Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Uitstekend,” sê die koning vir Haman. “Vat dadelik van my klere en my perd. Gaan doen dan soos jy voorgestel het met die Jood Mordegai wat in die poort van die paleis bly. Moet niks nalaat van alles wat jy gesê het nie.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:10 in konteks