Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haman het toe van die koning se klere gevat en ook sy perd en die klere vir Mordegai laat aantrek. Hy het hom op die rug van die perd laat sit en oor die stadsplein gelei terwyl hy voor hom uitroep: “Dit is wat gedoen word met die persoon wat die koning graag wil vereer!”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:11 in konteks