Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die klere en die perd moet vir een van die hoogste amptenare van die koning gegee word, en hy moet die klere aantrek vir die man vir wie die koning graag wil vereer. Die amptenaar moet dan die man op die perd laat ry en hom oor die stadsplein lei terwyl hy uitroep: ‘Dit is wat gedoen word met die persoon wat die koning graag wil vereer!’”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:9 in konteks