Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning was bly toe hy koningin Ester daar in die voorhof sien staan. Hy het die goue septer wat in sy hand was, na haar toe uitgesteek om haar te verwelkom. Ester het nadergekom en aan die punt van die septer gevat.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:2 in konteks