Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae later het Ester haar koninklike klere aangetrek. Sy het in die binneste voorhof van die paleis gaan staan, regoor die saal waar die koning se troon is. Die koning was toe juis op sy troon met sy gesig na die ingang.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:1 in konteks