Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En dit is ook nie al nie,” het hy verder gesê. “Koningin Ester het vandag net vir my saam met die koning uitgenooi na die onthaal wat sy gegee het. Boonop is ek uitgenooi om môre weer saam met die koning te eet.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:12 in konteks