Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haman het by hulle gespog oor hoe ryk hy is en oor hoe baie seuns hy het. Hy het uitgewei oor die koning wat hom so vereer het en hom bo al die ander hoë amptenare en onderdane van die koning bevorder het.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:11 in konteks