Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haman is toe na koning Ahasveros toe om vir hom te sê: “Daar is ’n sekere volk wat verspreid is in die provinsies van u koninkryk. Hulle hou hulle apart van al die ander volke. Hulle volg ander wette as dié van die ander nasies. Hulle gehoorsaam nie die wette van die koning nie. Dit is nie in die koning se belang dat hulle so lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:8 in konteks