Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lot is die Pur genoem. Dit is voor Haman gewerp in die eerste maand, die maand Nisan, in die twaalfde regeringsjaar van koning Ahasveros, om ’n presiese dag en maand te kry om die Jode uit te roei. Die lot het geval op die dertiende dag van die twaalfde maand, die maand Adar.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:7 in konteks