Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Briewe is met hardlopers uitgestuur na elke provinsie van die koning met die opdrag dat al die Jode geheel en al uitgeroei moes word, oud en jonk, vrou en kind. Dit moes gebeur op die dertiende van die twaalfde maand, die maand Adar. Daar moes dan op hulle besittings beslag gelê word.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:13 in konteks