Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning se sekretarisse is op die dertiende van die eerste maand laat kom. Haman het beveel dat hulle alles aan die verteenwoordigers van die koning, die goewerneurs van elke provinsie en die leiers van elke volk moes skryf. Dit was in hulle eie skrif en in hulle eie taal. Die proklamasie is geskryf in die naam van koning Ahasveros en met sy ring verseël.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:12 in konteks