Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Karsena, Setar, Admata, Tarsis, Meres, Marsena en Memukan was die koning se vertrouelinge. Die sewe mans was hoofamptenare van Persië en Medië wat direkte toegang tot die koning gehad het. Hulle het die hoogste poste in die koninkryk beklee.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:14 in konteks