Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met sy verstandige raadgewers gepraat. Hulle het die gebruike en gewoontes, die wet en die reg geken. Die koning het hulle altyd geraadpleeg.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:13 in konteks