Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koningin Vasti by die amptenare hoor wat die koning sê, het sy geweier om te kom. Die koning het baie kwaad geword. Hy het gekook van woede.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:12 in konteks