Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van ons voorgeslagte af tot nou toe het ons ons al aan verskriklike oortredings skuldig gemaak. Dit is hoekom U ons, ons konings en ons priesters uitgelewer het aan die mag van die heidense konings van die land. Net soos dit nou die geval is, het hulle ons doodgemaak, gevange geneem, beroof en verneder.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:7 in konteks