Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here ons God het nou vir ’n klein rukkie genade aan ons bewys deur toe te laat dat sommige van ons as ’n oorblyfsel oorleef het. Hy het in sy heilige plek vir ons ’n vaste plek gegee. So het God ons moed laat skep en ons vir ’n rukkie losgemaak van ons slawerny.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:8 in konteks