Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die heerlikheid van die God van Israel opgestyg van tussen die gerubs, waar dit gebly het, en beweeg na die drumpel van die tempel. Die Here het geroep na die man met linneklere aan en skrywersgereedskap by hom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:3 in konteks