Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hom: “Gaan stap deur die strate van Jerusalem en sit ’n merk op die voorkop van elkeen wat huil en sug oor al die afskuwelike sondes wat hulle rondom hulle sien.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:4 in konteks