Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe kom daar ses mans van die boonste hek af aan die noordekant, elkeen met ’n wapen in die hand waarmee hulle kan doodmaak. Een van hulle het klere van linne aangehad met ’n skrywer se gereedskap aan sy sy. Hulle het almal in die tempel se voorhof ingegaan en daar langs die bronsaltaar gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:2 in konteks