Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind,” het Hy gesê, “sien jy wat hulle doen? Sien jy die afskuwelike groot sondes wat die mense van Israel doen, sondes wat My uit my heilige woning dryf? Maar kom, jy sal selfs nog groter sondes sien as dit.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:6 in konteks