Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Here vir my gesê: “Mensekind, kyk na die noordekant.” Ek het gekyk. Daar langs die ingang aan die noordekant van die hek na die altaar het die beeld gestaan wat soveel goddelike woede veroorsaak het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:5 in konteks