Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het iemand gesien wat soos ’n mens lyk. Van die heupe af ondertoe het dit gelyk of hy van ’n brandende vlam gemaak is. En van sy heupe af boontoe het hy soos gloeiende metaal gelyk.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:2 in konteks