Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het wat na sy hand gelyk het, na my uitgesteek en my aan my hare gevat. Toe het die Gees my in die lug opgetel en Hy het my in ’n visioen wat van God af kom na Jerusalem toe gedra. Ek is na die hek aan die noordekant van die binnehof van die tempel geneem. Daar het ’n groot afgodsbeeld gestaan wat die Here baie kwaad gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:3 in konteks