Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat ver weg in ballingskap gevoer is, sal deur die pes getref word en dié wat naby is, sal in gevegte omkom. En enigeen wat oorbly en nog oorleef, sal in die hongersnood doodgaan. So sal Ek my woede op hulle afkoel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:12 in konteks