Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan, wanneer hulle lyke tussen hulle afgode en altare verstrooi lê, sal hulle weet en erken dat Ek alleen die Here is. Dit sal wees op elke heuwel en berg en onder elke groen boom en groot eik waar hulle wierook vir hulle gode gebrand het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:13 in konteks