Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is wat die oppermagtige Here sê: Klap jou hande en stamp jou voete van ontsteltenis. Roep uit ‘Ag, nee!’ oor al die afskuwelike dinge wat die mense van Israel aangevang het. Hulle sal omkom deur oorloë, hongersnood en pessiektes.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:11 in konteks