Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie gebied is gewyde gebied in die land, eenkant gesit vir die priesters wat in die heiligdom die Here bedien. Hulle kan dit gebruik vir hulle huise, en my tempel sal ook daar wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:4 in konteks