Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gedeelte langsaan, naamlik twaalf en ’n half kilometer lank en vyf kilometer breed, is die leefarea van die Leviete wat in die tempel werk. Dit is hulle eiendom en ’n plek vir hulle dorpe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:5 in konteks