Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Binne die groter heilige area moet julle ’n stuk afmeet van twaalf en ’n half kilometer lank en vyf kilometer breed. Die heiligdom met die Allerheiligste moet daarop staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:3 in konteks