Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die man die tempelgebied klaar aan die binnekant afgemeet het, het hy my by die oostelike poort uitgeneem om die totale tempelarea te meet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:15 in konteks