Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die priesters die heilige terrein verlaat, mag hulle nie direk na die buitenste voorhof toe gaan nie. Hulle moet eers die klere uittrek waarin hulle diens gedoen het, want die klere is ook heilig. Hulle moet ander klere aantrek voordat hulle na die dele van die gebou gaan wat vir die publiek oop is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:14 in konteks