Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het vir my gesê: “Hierdie kamers wat oor die tempel uitkyk aan die noordekant en suidekant is heilig. Die priesters wat aan die Here offers bring, eet hier die heiligste offers. En hier bewaar hulle die graanoffer, die sonde-offer en die skuldoffer. Hierdie kamers is heilig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:13 in konteks