Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die oppermagtige Here: Ek gaan Egipte aan Nebukadnesar, koning van Babilon, gee. Hy dra Egipte se rykdom weg en plunder sy skatte om sy leër se lone te betaal.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:19 in konteks